Liriek Skrywers: A-Z : M

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Ma-linguis Ma-linguis


Wie ek is… Net so vir wis en onwis sodat jy verstaan wie ek eintlik is hang geen status etiket aan my wat jy sien is wat jy kry spog nie met bachalaureaat murg in my pype en ruggraat plain Jane soos my ma sou...



Magda Venter Magda Venter


Ek is Magda Venter.  'n Trotse ma van twee pragtige kinders wat God aan my geleen het.  Ek het begin skryf na my egskeiding en al my werk maar vir myself gehou.  Soms is daar nie woorde nie soms borrel ek oor dat ek in...



malda malda


Ek lees graag. Miskien eendag sal ek skryf. Van alles en alles die goeie asook die slegte Nou geniet ek om net te lees, lees en lees.



Manie Jackson Manie Jackson


Manie Jackson - nie die sanger nie, nee, die skrywer, afrikaanse digter. (Hermanus) Manie Jackson is gebore en het groot geword in Pretoria. Wonderboom om presies te wees. Matrikuleer in 1995 aan die hoerskool Overkruin. Daarna verwerf ek n Landbou diploma aan die Technikon van Pretoria....



 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my  5 6 Laaste ›


Gedoria

deur Martha Maria Jones

Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar