Liriek Skrywers: A-Z : O

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

ockert ockert


Hi almal. My lewe is musiek. n Gemiddelde kitaar speler, maar geniet dit baie. Doen my siel goed. Verder hou ek van n goeie boek. En dan natuurlik geniet ek sport.



OK Netiman OK Netiman


Ek is maar net 'n 47 jarige doodnormale vervelige gesinsman, gebore as 'n kreef dus is familie,gesin en verhoudings vir my van uiterste belang. Ek glo in Jesus Christus as my verlosser en Heer en poog om sy waardes elke dag in my lewe uit...



Oom Kaspaas Oom Kaspaas


Gebore en getoë op die Hoëveld. Gematrikuleer aan die Hoërskool Florida in 1970, voete gestamp in die Staatspresidentswag (1971) en daarna die wêreld vol gewerk. Ek bly tans in Namibië omdat dit vir my die plek is waar ek verder kan sien, mooier kan hoor en...



Oupit Oupit


Henry Norris (65) Skryf poƫsie (Mal oor sonnette) en kort kort verhale(A4). Ek het al my kop gebreek om uit te pluis waarom enige mens op aarde R50000 vir 'n renoster horing sal betaal.





Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar