Liriek Skrywers: A-Z : P

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Pen van n pelgrim Pen van n pelgrim


Ek is 'n introvert en ook 'n diep denker. Ek hou van kuns, biblioteke, ballet, alleenwees, stilte en sielkunde en om alles te analiseer tot in die kleinste detail om sodoende die groter prentjie van die lewe te kan verstaan. Ek het het eers op...



Penny Pye Penny Pye


ek is 'n wegkruiper. 'n great pretender. met baie maskers in baie laaie waaragter ek skuil... alle skribbels wat ek hier plaas, is my eie werk en woorde en ek is arrogant genoeg om te reken dis goed genoeg vir kopiereg ...



PETRO HANSEN PETRO HANSEN


Doen die tango tot op tagtig! 



Piet Schoombie Piet Schoombie


 Ek het die meeste van my skrywes verwyder, omdat dit ten volle in my vyf boeke in die Woes-winkel opgeneem is. Ek woon in die Wes Kaap by die see en skryf omdat dit vir my 'n genot en heerlike terapie is. Ek poog om in alles wat ek skryf getuienis tot eer van my...



 1 2 3 >  Kies vir my 


Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar