Liriek Skrywers: A-Z : R

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Rachelle du Bois Rachelle du Bois


Ek is 'n onafhanklike skrywer van romantiese fiksie en skryf heeltyds vanaf 2013. Ek het altyd geskryf, wou altyd skryf, want ek het so baie stories om te vertel. Toe aftrede naderkom, het ek besluit dis nou of nooit en pen ek die beginwoorde van...



Reendans (Jeanne Steyn Loots) Reendans (Jeanne Steyn Loots)


Reëndans stuur vir jou 'n somersdag geborduur in 'n tapisserie van blydskap.   Emmers  heuning vir 'n soet ding op die tong. Pienk ballonne vol energie,  my eie giggel,  traan en troos,  om reën en groei te bring daar op jou stukkie grond.   Soos dit was,...



Remi Kuzhe Remi Kuzhe


Omring deur die stilte en die natuur, kom nuwe idees en stories  na my.  'n Gedig kom le hier in my binneste en broei en wanneer dit gestalte kry dan skryf ek dit soos ek dit ontvang het! Stories broei voordurend in my kop, dit vat my...



 1 2 >  Kies vir my 


ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar