Die woorde "dien" en "diens" moet in ere herstel word en losgemaak word van "verdien". Die mense staan verstom en verras as jy sommer iets vir hulle doen, sonder om op dank of geld te wag. Tog begin die vreugde van die arbeid, die fees...
Ek is 'n 1948 model, getroud (jonk van gees) wat hoofsaaklik vir plesier, my vrou , kinders en vriende skryf. Ek was in Paarl ( HJS - Galpil) op skool en daarna vir 2 jaar Hermanus Hoërskool. Ek het op 50 jarige ouderdom, om gesondheidsredes, besluit om...
http://www.writing.com/main/portfolio/view/allofmind https://soundcloud.com/allofmind © kopiereg op al my bydraes (sommige fotos uitgesluit)
Woorde was my vriende lank voor mense was. as ons nie iets in woorde kan uitdruk nie bestaan dit dan? Min dinge slaan my asem nog weg soos n rits woorde wat n beeld by jou optower of n gedagte by jou inhamer. Ek geniet...
My naam is Elizabeth. Ek's n dromer, soos onse Josef. Soms n kreatiewe dromer, en soms n hopelose dromer wat na die dak le en staar. Ek skryf graag briewe aan God,denkbeeldige briewe aan my man (as ek saans nie kan slaap nie), en regte...
deur Robelle
Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm