Hallo julle, Ta Anna Palm woon hier tussen die mielies en die myners, In 'n verruklike landskap vol sonskyn, braai en brandewyn... Die antie sien sommer baie uit daarna om van die lesers wat van haar daaglikse petaljes lees, te leer... Ta Anna Palm Om...
"There is in every madman a misunderstood genius whose idea, shining in his head, frightened people, and for whom delirium was the only solution to the strangulation that life had prepared for him". (Antonin Artaud) Profielfoto: "gebreek" deur Tertius Fourie. Ek behou kopiereg op al...
Woorde is die verf van ons hart wat ons diepste geheime skilder sodat ons verstand dit kan verstaan...
Hallo daar, welkom by my profiel. Ek skryf graag oor 'n verskeidenheid goed, goed wat vir my belangrik is, veral oor die liefde en God want dis mens se grootste inspirasie. Ek het op 16 jarge ouderdom my heel eerste gedig geskryf, daarna het dit...
'n Liefde vir woorde en my taal rol soos 'n tolbos in my hart se woestyn al voort.
deur Rachelle du Bois
Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .