Liriek Skrywers: A-Z : V

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Vesting Vesting


C.S. Steenekamp Vir my was dit altyd asof poësie iets buite-aards was, amper asof die skoonheid van taalgebruik iets onwerkliks was; iets waartoe ek nooit in staat sou wees nie. Dit het onmoontlik gelyk om te voldoen aan die hoë eise wat rym en ritme...



Vic Viviers Vic Viviers


Jacobus PJ [Vic] Viviers Gebore [10 April 1934] en grootgeword in die verre Noord-Transvaalse bosveld gedurende die groot depressie en moeilike jare van die tweede wêreldoorlog. Laerskool: Unitas skoolplaas te Swartwater. Hoërskool: Piet Potgieter te Potgietersrus. Tersiêr: Tukkies en Unisa. Hy en sy wederhelf kruip...



Vinkel Vinkel


"rooi robyn glans verkry deur ons waarskuwings son verblind my vissie van die veronderstelde perel wat moet klop binne my" Vinkel AKA CJ HATTINGH  



 1 2 >  Kies vir my 


Stromateia: 'n Lappieskombers van Gedigte

deur Vesting

Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar