Ek is maar n taamlike diep denker. Jou tipies jong mens van vandag... Vol idees oor die lewe, liefde en vriendskap en politiek! Ek skryf ook liedjies wat ek self optree. Musiek en mooi woorde is dus n passie van my. Als wat ek publiseer...
My bydrae gaan meerendeels oor woord`assosiasies wat gepaard gaan met navorsing (Bv. Wikipedia) en is geensins van persoonlike aard nie tensy dit so in my notas geskryf staan. Wat my woord`werpsels betref: © Outeursreg - Willemien H S Lewis - Alle Regte Voorbehou. Geen gedeelte(s) van...
Ek is 'n introvert wat met myself probeer kommunikeer. Ek weet nog nie wat ek probeer sê nie, miskien is daar 'n klein boodskap waaruit hopelik ander mense iets kan leer. Dankie dat julle luister! Ek behou die @kopiereg op al my bydraes.
Naam: Stanley Desmond Almendro Adres: Alberton Gauteng Ouderdom 68 jaar oud Geboorte Datum: 14 Julie 1943 Huwelik status: Getroud Getroud met: June Beneke (45 jaar) Kinders: drie dogters Gemae; Giselle en Marisa en David (Oorlede 10 jaar gelede in motor ongeluk) Verkoop en Bemarking Direkteur...
ek skryf oor dit vir my terapeuties is my skryf is nie noodwendig aan ('n spesifieke tyd) in my lewe gekoppel nie ek skryf ook soms net (drome) drome van toe ek nog 'n tiener was ek is amateur dankie dat jy lees :-) dankie...
deur Charmain*
Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe