Ek is 'n splinternuwe skrywer en dis heerlik! Ek het twee pragtige kinders wat gedurig in kunsfeeste deelneem - vandaar my kindergedigte. Hoop die wat dit lees geniet dit uit 'n kind se oogpunt. Verder skryf ek graag om my Hemelse Vader te verheerlik en hoop...
...en so het my debuut digbundel "Ontsnapte Voetspore" die lig gesien. Deur genade vlerk het woorde my kom heel maak... Skryf is vir my 'n diep passie en ek wil graag deur my skrywes die boodskap gebere diep tussen die lyne wat ek soms self nie verstaan nie met ander deel en...
'n Spons op die vensterbank wat alles wil leer en aan die wereld mee deel in die vorm van digkuns en klomp ander nonsens wat seker in 'n boek gaan opeindig.
Wat jy sien is wat jy kry... My denke en hart pen ek neer op papier Na waarheen ookal die omstandighede my stuur Niemand spesiaals is ek meer as jy In baie mense het my vertroue gegly Deur diep donker beproewinge is ek wel maar...
deur Kobus van Eden
DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'