Ek het nog altyd geglo dat die lewe is 'n fees! Ons moet weet hoe om dit te vier. Maar party van ons weet nie eers hoe om die tafel te dek vir hierdie groot fees nie. Dan het ek ook nog altyd geglo dat...
Ek sal later weer 'n skenking maak aan die fotograaf op die hoek ... Ek is STEEDS mal oor hierdie Moedertaal Movement! Noudat die hangkas-digter in my 'uit' gekom het, het my lewe ongelooflik verander. In die begin kon ek amper nie in Afrikaans skryf...
Gebore a Bloemfonteiner en in murg en been a vrystater vind ek myself in die Oos Kaap. Verlang baie keer terug na die hart land!!!! Altyd maar woorde gehad wat rond maal innie kop maar nooit gedink ek kan dit pen nie!!!! Soos ons almal...
“Jy kan nie die wêreld verander nie, maar ‘n glimlag kan die wêreld se verskil vir iemand wees”

deur natasha dutton
"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...