Bydraers: A-Z : 0-9

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

3CR12 3CR12


ALLES te danke aan GOD... Ek is 'n (soms) ondankbare, lopende wonderwerk...Meer ongelukke as wat ek wil onthou...Nek met staal opgebou...Kan loop en asem haal...Het heeltemal verdwaal...Drank en dwelms was my kruk...Alles verloor...Alles gehaat...Op een skouer die donker hond en die groen monster op die...



3e 3e


man oom ingilsman het nou uityndelik 'n spelcheker ge krydankie vir al die komentaar. ek werk in engils en is nog disleksies woes is my soordvan protes teen jare se sukil met skrywe. ek kan my goed laat regmaak soos met my stuk oor my...



89Woes 89Woes


Vir my famielie



AnnaCom AnnaCom


Toe ek in die kleuterskool was, was my grootste droom om eendag 'n weeshuis op een van my pa se plase oop te maak. Daarna was dit die gewone dogtertjiedrome: 'n juffrou, 'n "nurse", 'n veearts, 'n kok, 'n prokureur, 'n sielkundige, 'n arbeidsterapeut, 'n boer. Ja, ek...



A B Soluut A B Soluut


Ek het nog altyd geglo dat die lewe is 'n fees!  Ons moet weet hoe om dit te vier.  Maar party van ons weet nie eers hoe om die tafel te dek vir hierdie groot fees nie. Dan het ek ook nog altyd geglo dat...



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 >  Kies vir my  695 696 Laaste ›


VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar