Bydraers: A-Z : 0-9

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

'Early Bird' 'Early Bird'


Ek het  pas ontdek dat ek nog 'n talent van ons Vader ontvang het, dis deur my gevoelens in woorde te omskep  -  dit voel vir my soos 'n droomwêreld waarin ek leef  en heeltemal te goed om waar te wees.  Eintlik is ek kreatief en hou daarvan...



'ek is ook' 'ek is ook'


Ek is op 'n plek waar ek net in rus ek wil wees, en dit is genoeg. Ek hou daarvan om my lewe in woorde te deel en daarmee hoop aan te gee... My droom is om die tyd te he om veel meer te...



** Pixie ** ** Pixie **


Hey mense van woes! ek is pixie en ek is mal daaroor om my gedagtes oor te plaas op papier! my stokperdtjies is kuns fotografie, en gedigte skryf, ek is tans in graad 9 in 'n wonderlike skool in kuilsrivier.... hoop julle hou van my...



*Lani* *Lani*


Die een vraag wat elkeen hulself behoort te vra is: "Ontmoet realiteit en drome mekaar ooit, of verdwaal hulle in ons soeke na geluk?" Met elke woord wat ek skryf bring ek my drome en die realiteit 'n stap nader aan mekaar sodat die twee...



*SoNvAnGeR* *SoNvAnGeR*


Die lewe is n lied ! So of jy sing uit volle bors of jy staan agter in die koor waar almal van jou vergeet!! =)



 < 1 2 3 4 5 6 7 >  Kies vir my  695 696 Laaste ›


Wanneer die vyeboombot

deur adnama

Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar