Skryf bly nou maar 'n lekker ding! Ingesettle hier by WOES en geniet nog elke dag die dinge wat ek lees. Dankbaar vir die geleentheid om die geraas hierbinne uit te kry. Dankbaar vir al die kommentaar en ek hoop om nog lank my deel...
Ons is almal op soek na iets. Partykeer is dit net moeilik om te weet waarna. As mens skryf ontdek jy stukkie vir stukkie wat dit is waarna jy soek. Voordat jy jou eie vrae kan antwoord, moet jy eers uitvind wat jou vraag is.
Nou hoe gemaak? .... Dis mos nou makliker om oor ander te praat as oor jouself! ;-)) Wel hier gaan dit..my hele ( of nee..stukkie van my pedigree...;-)) Ek is in Krugersdorp gebore en getoƫ. Ek is 'n traumaberader in my vryetyd..(vryetyd?..soms wonder ek wat...
My wereld is sonder grense. Ek streef daarna om n verskil te maak, om stilstaan oomblikke soos die reuk van reen altyd te waardeer. Ek wonder oor mense en hoe wreed en merkwaardig hulle in een woord kan wees.
deur Martha Maria Jones
Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.