Bydraers: A-Z : C

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Cariena Cariena


ek bly by die see. ek is lief vir woorde en water en alles wat mooi en rustig is. ek was eers 'n in die rotresies ( sic) van die lewe maar die laaste 3 jaar het ek briek aangedraai en nou is ek rustig(er)....



Carin Pinkham Carin Pinkham


In Engels gee Mev Marie van Eeden ons die opdrag: Skryf 'n gediggie oor die diertjie wat jy nagevors het. Juffrou, jy het 'n Woordenaar geskep... na vele jare in die verpleging en vier jaar nou al self 'n tale onnie speel ek nog steeds...



carina carina


Naam: Carina Scheepers Geboortedatum: 26 Mei 1992 Stokperdjies: Fotografie, films, humor Woonplek: Port Elizabeth Meer oor my: Ek vat nie nonsens nie en is mal oor die reen. Ek kan my nie indink om iets anders te doen as skryf nie. Kopiereg van gedigte en...



Carina Brink Carina Brink


Soos ek deur die woes tuin rond kuier sien ek die mooiste mooi dinge raak en dog dus sal ek effens skaaf aan my profiel blad.  Kort en kragtig hou. Dalk ook net miskien die kopiereg ding noem, mens weet nooit wat doen die toekoms...



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 >  Kies vir my  32 33 Laaste ›


Gedoria

deur Martha Maria Jones

Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar