Bydraers: A-Z : C

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Corrie Weideman Corrie Weideman


EK IS MY EIE MENS,UNIEK SOOS GOD MY GESKAPE HET. MOET ASB NIE MY GEDIGTE GEBRUIK OM 'N INDRUK OP ANDER TE MAAK NIE. LEES DIT HIER,LEWER JOU OPINIE,EN KRY 'N BOODSKAP UIT ELKE GEDIG VAN MY WAT DALK JOU AS MENS 'N ANDER UIT...



cosmosgirl cosmosgirl


Ek het nog nooit in Afrikaans geskryf nie , net in engels so ek sukkel nog so bietjie met van die woorde.Ek het n paar gedigte gepubliseer die Poetry Institute of Africa maar net in Engels. Hierdie is my eerste poging in Afrikaans maar ek...



Cowboy Cowboy


Ek hou van goeie afrikaanse werk. Ek is 'n groot aanhanger van Manie Jackson se digwerk en skryf oor dinge uit my verlede en dinge wat gebeur. Partymaal hartseer en partymaal vrolik en dan die onvermydelike dinge wat ongevraagd gebeur.



CP CP


Hi almal, Ek is van Wonderlike Welkom in die Staat - Vrystaat. Ek is eintlik " ooglopend " engels sprekend. Hoeveel mense het nie vir my gesê of vir my gelag as ek afrikaanse "diggies" skryf - maar ek is baie lief vir hierdie taal,...



CrazyBlikkies CrazyBlikkies


Ek het n dol, maar lekker avontuurlustige lewe en sien die wereld uit n ander lig....n wilde een



‹ Eerste  < 26 27 28 29 30 31 32 33 34 >  Kies vir my 


Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag ~ Anze Bezuidenhout



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar