Bydraers: A-Z : C

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Carla Steyn Carla Steyn


Ek is 'n gekwalifiseerde onderwyseres maar is tans 'n voltydse musikant. Skryf het vir my eers baie onlangs 'n verlenging van die artistieke streep in my geraak. Ek is so dankbaar vir die geleentheid wat Woes vir my bied om hierdie sy van my te...



Carla_Jcbs Carla_Jcbs


Ek sien die lewe anders, jy kan dit seker optimisme noem maar moenie dink ek is naief nie. slegte goed beyond what u may think has happened to me. ek maak dit net my missie om te sorg dat ander omstandighede en mense my nie...



Carli Carli


"To read between the lines to find the words behind the text, you have to free your mind let go of your soul and find your inner peace" Ek is 'n meisie met 'n passie vir skryf.  Dit voel altyd vir my of ek alles...



Carmenita Carmenita


Ek is 'n 'free spirit' wat vrye teuls aan my verbeelding gee!



Carol Carol


Ek is in die fleur van my lewe en bly op 'n plaas in die Noord-Kaap. My liefde vir die skryf van gedigte het begin toe ek nog op skool was. Ek skryf egter net wanneer daar iets is wat my motiveer om dit in...



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 >  Kies vir my  32 33 Laaste ›


DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

deur Johann P. Boshoff

Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar