Bydraers: A-Z : C

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Catherine Nelson Catherine Nelson


Die lewe is wat jy daarvan maak...



catherine-jane van heerden catherine-jane van heerden


helo daar! ek is catherine-jane. ek is baie lief vir skryf, of altans ek het 'n behoefte daaraan om te skryf (veral as ek bietjie emosioneel is). lees gerus my gedigte en watookal daar nog mag wees maar ONTHOU- kopiereg voorbehou.



cathryn cathryn


Ek is net 'n huis vrou, ek kyk bedags na my klein kind en is al vir 23 jaar getroud. al die werk wat ek in stuur is deur my self geskryf sommiges is al oud in tye geskryf wat dinge baie seer was. Ek...



Cayote Cayote


Gebore 1991/08/26 in 'n baie digterlike en kunstige familie, ons almal kan basies dig en skryf, maar slegs een van ons het dit tot in bekendstelling gemaak... Eugene Terre'Blanche... Dis reg ja, 'n familielid van my het met sy digkuns mense geraak soos wat ek...



‹ Eerste  < 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 >  Kies vir my  32 33 Laaste ›


VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar