Ek is n passievolle mens wat meeste van die tyd verdwaal in my eie gedagtes, woorde en musiek. Ek het 3 jaar terug vir die eerste keer begin gedigte skryf en sedertdien spring die woorde met bondels passie rond in my kop en jaag my...
Maar net 'n Senior Burger Boer. Nie van Tale gehou op skool. Tog emosioneel en leef naby die Natuur
Ek is maar ook ‘n seun van Afrika, lief vir my land en my taal vir te veel jare gebreinspoel ge-indoktrineer deur politici en godsdiens wat my gedwing het om te glo wat ander wou hê ek moet glo om my lewe te beheer dit...
Dis maklik om sosiale kommentaar te lewer, maar om oor jouself te skryf is so middelklas en banaal, re Paula van 7de Laan. Veertig loer vir my, ek het twee "amazing" seuns wat as inspirasie dien en 'n ondersteunende, liefdevolle man. My kop is vol...
So ruk jou winde in my kop, so reen jy in my hart se tuin. Afrikaans my lief, so maak jy my meer groen as bruin.
deur helna
Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.