Bydraers: A-Z : D

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Daleen Enslin Daleen Enslin


Daleen is die naam wat ek graag wil hê dat mense my moet noem. Ek is ‘n ma en ouma en mense is vir my belangrik. Ek is baie lief vir tuinmaak, huishou en vir Jackie my Jack-Russel kruising. In my spaar tyd skilder ek...



Daleen Venter Daleen Venter


Ek is n pastorale berader. Stories en fantasie is deel van my suurstof.Ek skryf graag stories van mense wat ek ken. Hul lewenswandel inspireer my en dan droom ek so bietjie by. Ek is ook lief vir funksionele fantasie en het 'n paar werke wat...



Damkat Meithond Damkat Meithond


ek copy en paste my gedigte. ek skryf oor goeters en stuff. ek bly in n dorpstad met paaie. my geskiedenis aan julle is redundant. ek eet graag maagkosse. my  tuin is omring met grondgras. en oja...woes komentaar is vir my soos tinkies.. en ek...



Damselfly Damselfly


Ek het baie lank laas geskryf, het met die inspirasie van 'n vriend weer begin.  Ek hoop jy voel my gedigte... dis die enigste manier wat ek dit kan beskryf. Somtyds gaan die waarde van iets spesiaals verlore as jy dit in woorde omsit, en...



Dan Peteras Dan Peteras


Kopiereg is myne, alle opinies en kritiek julle s'n, voel welkom! ;) Ek hoop om oor nie te lank my fotografie en skryf-kuns te kombineer iewers.



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 >  Kies vir my  40 41 Laaste ›


Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar