Bydraers: A-Z : D

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Dancing in the Rain Dancing in the Rain


Sommer van my getjorrel as ek n tydjie kry As ek net die woorde uit my hart kan kry Hou daarvan om my hart te praat Hoop nie ek maak iemand kwaad. Mag die woorde jul opbou en stig en laat toe dat Hy julle...



Dandle Dandle


Haai aan almal met n passie vir vrye gedigte en aan die wat my gedigte lees! Ek is nog jonk en onervare maar het so n passie vir gedigte en om vriende met die selfde passie te vind! Ek skryf meestal oor die onverstaanbare emosie...



Dané Dané


Ek's steeds 'n romantiese, nostalgiese, kunstige dromer, wat alleen deur die lewe loop. Op my eiland doen ek graag DIY en al wat 'n "craft" is en my huis bly my veilige vesting. Sjoe! Ek het baie lanklaas enige iets geskryf, alhoewel vele storie idees...



dane' dane'


haai daar skryf is my passie, kalmeermiddel en uitlaatklep vir die dinge wat ek nie sommer se nie. nie altyd op my gebaseer nie - soms sien ek deur jou oe. ek hou van WOES want afrikaans is meer uitdagend as engels - so ek...



Danelle Meiring Danelle Meiring


Die lewe is net so kort soos 'n gedagte en daarom wil ek soveel moontlik gedagtes(lewens) as moontlik die lig laat sien.Afrikaans laat lewe menige siel in gewone woorde uit gewone mense se gewone monde.Droom voort saam my oor 'n wereld waar almal Afrikaans praat.



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 >  Kies vir my  40 41 Laaste ›


Maanvrug

deur Maangodin

Die, nou al berugte, eerste erotiese Afrikaanse roman.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar