Bydraers: A-Z : D

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Dromer Dromer


My regte naam is Reuben Wentzel. Ek is 16 jaar oud op die oomblik en is besig met hoërskool en soos jy kan sien hou ek daarvan om te dig. Wat ek ook geniet om te doen is moutian biking en om musiek te speel...



Dromer19 Dromer19


Ek is vyftien jaar oud en gaan skool aan Hoërskool Eldoraigne. Ek hou van skryf, lees en speel graag met my honde. Ek wil graag na skool gaan Afrikaanse Literatuur gaan studeer op universiteit, maar wil eers in Parys of Londen gaan au pair. Ek...



Droomg!rl Droomg!rl


hello hello ek was altyd die dromer, nou is ek droomverlore en ek wens ek kan weer die ink laat vloei... droomg!rl



Droomvanger Droomvanger


Ek is tans 17 jaar oud. Nog bitter jonk en onervare oor baie dinge van die lewe, maar met vele onuitgesproke drome in my hart. Deur te skryf leer ek nie net myself beter ken nie; dit leer my ook om te let op die fyn besonderhede van die lewe. Ek dig graag oor...



‹ Eerste  < 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 >  Kies vir my 


picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar