Bydraers: A-Z : D

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

droomvangeres droomvangeres


Die lewe is 'n jonkweeswees. Ek lewe om gelukkig te wees. Gedigte en kortverhale gryp my aan die hart.



Droomverlore Droomverlore


Ek is elke dag in ekstase as ek om my kyk en die wonders van ons wereld aanskou. Ons het soveel om voor dankbaar te wees; elke sonskyn dag, of reendruppeltjie storm is 'n klein geskenkie van bo. Ek is nie 'n digter nie, ek...



Dryf hout Dryf hout


Ek is Jan Grobbelaar van beroep 'n meubelmaker , 'n humorristiese mens , wat binne my Christtelike raamwerk my lewe wil leef . Ek het drome ,wense  , woorde ,en is maller oor boerdery as 'n stout kind oor sweets . Ek het 'n roeping om...



DS DS


Ek is 'n tipiese, normale(?)  blanke afrikaner man van 47 jaar wat soos baie van my tydgenote, eintlik maar effens opgeneuk is deur omstandighede buite en soms binne my beheer. Die reeks gedigte, as ek dit so mag noem, het ek geskryf sedert Julie 2007...



Duane Duane


ek haat konflik, ek vrek oor liefde, my trane is my smart, my lag is my vreugde, ek vrek oor afrikaans, my taal, niks kan iets beskryf soos afrikaans.... lees my vingeraksies, geniet dit, gebruik dit, in trane en lag alleen.  



‹ Eerste  < 34 35 36 37 38 39 40 41 42 >  Kies vir my 


Gister se Onthou

deur borrels

ek pluk 'n klompie letters van 'n laning woord-bome af dan bou ek 'n vers daarmee die trand daarvan soms bietjie laf maar die woorde van die verse kom diep hier uit my hart dit skets die liefde van die lewe soms met pienk en soms met swart



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar