Bydraers: A-Z : D

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Dubbelganger Dubbelganger


Wie ek is... 'n mens met baie fasette, baie gesigte en maskers.... Ek weet nie altyd wie is wie as ek in die spieël kyk, soms is dit beter om nie te kyk.... Agter die vensters van my siel is ek, die ware ek, soms...



Duimelina Duimelina


Poësie is my verfkwas ek is 'n woorde kunstenaar in my prent kan ek alles teken inkleur met nuwe woorde poësie is my simfonie van woorde my eindelose akoorde geen noot is te hoog geen klank is te droog my hart praat in gedigte Al...



Dukyish Dukyish


Die Kaap is my tuiste en die see is my inspirasie... Baie Dankie vir die wat my werk lees en hoop dat dit bybring tot jou siel se belang! Andries



Dumpeltjie Dumpeltjie


Moet my asseblief nie benader soos die onvoorspelbaarheid van donderbuie en ander onversekerbare belange nie -laat my bloot net wees- met my sak vol jare soos dolosse voor my oopgesprei- (so wilsontoffie-lekker) deurmekaargeskommel laat my hopscotch deur my verlede spring-spring op een been sirkel, sirkel...



Duvlen Duvlen


Heg my. Ek is ongeneeslik, droewig...



‹ Eerste  < 35 36 37 38 39 40 41 42 >  Kies vir my 


Hartsnare

deur Driekie Grobler

100 Inspirerende gedigte en hartsgedagtes oor menswees en die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar