Bydraers: A-Z : D

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Danelle Oosthuizen Danelle Oosthuizen


Ek is n 18 jarige skrywer wat graag gedigte, kortverhale en gewone manuskripte skryf. Ek is tans besig met my tweede manuskrip na ek my 1ste manuskrip met 8 hoofstukke voltooi het. Ek leef my talent uit wat Abba my gegee het en ek is...



Danie Olivier Danie Olivier


Ek is 27 en het op 'n plaas in die Kalahari grootgeword 120km vanaf die naaste dorp. Ek bly huidiglik in die VK en werk in die bankwese, ja, daar waar dit gaan oor die gejaag na wind en Mammon. My hart trek steeds punt...



Danie van Niekerk Danie van Niekerk


Een van die dinge wat ek in die lewe geleer het, is dat ons nie kan kies wat met ons gebeur nie. Maar ons KAN besluit hoe ons dit gan hanteer. Ek is ‘n jong Afrikaner man wat probeer om my plek in die wêreld...



Daniel Daniel


Sommige sien my as ietwat vreemd en ek het nog nooit regtig iewers ingepas nie en moet eerlik wees, ek weet ook nie altyd mooi waar nie. Dit wat Jan-en-Alleman najaag en baie moeite oor doen, verveel my gewoonlik. Byvoorbeeld, ek verstaan nie waaroor die...



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 >  Kies vir my  40 41 Laaste ›


Vader, vergeef

deur http://www.woes.co.za/

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar