Bydraers: A-Z : D

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

danté danté


Woorde kan 'n brug bou tussen my en jou.. Dit kan.. opbou streel bemin heel troos verander bemoedig of vernietig afbreek seermaak verkleineer.. Jy gaan my nie altyd verstaan nie, maar met tyd sal jy dalk die leer sien afreik in my siel.. Dan is...



Dantia Richards Dantia Richards


My slapbandboek en stomp potlood, sleep ek deur my lewe saam. Elke hartseer elke vreugd - word tussen lyne deur geraam. Die uiteinde van my papierbagasie, duisend woord oor vele myle. Lief en leed; vasgevang in my hart - 'n lewensdroom verwaar. © Kopiereg op...



dav dav


Ek behou kopiereg op al my werk, so min as wat dit dalk mag wees.



Dave Dave


Ek glo mens moet 'n passie hê vir dit wat jy doen. Ek lewe voluit en glo nie daar is iets wat my sal onderkry nie. 'n Positiewe uitkyk op die lewe. Ek is lief vir my familie, my werk en my sport. EK geniet...



Davidrookie Davidrookie


Elke mens het 'n storie om te vertel en hier op woes is die stories persoonlik. Ek moedig mense aan om ou mense se stories namens hulle op woes vas te le. Ek skryf uit liefde vir mense en my behoefte om ander se las...



‹ Eerste  < 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 >  Kies vir my  40 41 Laaste ›


ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar