Bydraers: A-Z : D

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

ddeok ddeok


ddeok is: a) kort vir ddeokbokki b) n dromer c) dalk jou buurman d) iemand wat een dag op n slag lewe e) bright eyed and bushy tailed f) alles van bogenoemde g) geen van bogenoemde



De Pen De Pen


"Alles is nie altyd maanskyn en rose nie, maar soms is dit."



De Villiers van Niekerk De Villiers van Niekerk


 Jannie (De Villiers) van Niekerk woon in Riviersonderend in die Overberg streek. Hy is verkoopsverteenwoordiger by Biorem Biologiese Produkte en hy skryf ook onder die  die skuilnaam Kallie Kuiken op Woes. Hy het in 2009 'n kortverhaalbundel: 'n Halfmarathon se drawwerkaperjolle gepubliseer. Hy neem ook al sedert 1976...



dean dean


hallo alle woes vriende ek is so ontsaglik dankbaar vir elke kommentaar en gebaar van vreemdes en vriende wat reageer op my geskrifte. Ek is geen Antjie Krog, ek probeer net in eenvoudige taal my stuiwer in die armbeurs gooi. ek wroeg en stoei ook...



debbie matthee debbie matthee


Hi al die Woes skrywers, Dis gedoen, kant en klaar, my bundel is in die pos. Hou duimvas.....Die naam is : DIE LAASTE SNY (Ek ken jou seer) Hou julle op hoogte.... en vandag is ek nie meer so baja seer, pers, vol blou kolle.......



‹ Eerste  < 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 >  Kies vir my  40 41 Laaste ›


Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar