Bydraers: A-Z : E

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Eva Eva


Hallo alle Woesbesoekers, net so ietsie van myself. Ek is getroud met my skoolliefde en geseen met drie kinders waarvan elk met hul eie uitdagings kom. Die oudste en die jongste is van die eva geslag en die middelste n adampie. Ek is n gebore...



Eva se dogter Eva se dogter


Dankie vir julle almal se ondersteuning en vriendskap!  Ek lys nie al julle name op die blad nie - julle weet wie julle is. Julle kommentare en eposse is vir my 'n inspirasie! Ongeveer 30 van my gedigte is te lees onder die afdeling "Fragmente" in 'n bundel...



EVELENE EVELENE


Lenè vir kort, Ek is eerlik soms kan ek n bietjie kras wees, maar my Ma het altyd gesê die waarheid maak seer. Ek hou van lag,maar lekker lag, die gevoel wat uit jou maag uit kom, ek is seker een van daai mense wat...



Evelyn  Coetzee Evelyn Coetzee


Ek het nodig om stil te staan, en weer asem te skep, om weer my voete plat op die aarde te plaas en te onthou, en om dit te doen moet jy jou oë oop hou en al die wonderlik dinge raak sien, en altyd...



Evelyn Coetzee Evelyn Coetzee


Moet asb nie skaam wees om julle opinie te lig nie, kretiek het niemand nog dood gemaak nie, maar net groot. Lekker lees?



‹ Eerste  < 22 23 24 25 26 27 28 29 >  Kies vir my 


n Vergane Era

deur neels claasen

n boek met verhale en staaltjies uit die skrywer se eie eie spoorwegloopbaan



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar