Bydraers: A-Z : E

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Elaine Swanepoel Elaine Swanepoel


Skryf is meer as 'n passie. Dis 'n leefwyse. Daarsonder sou my dae grou en my lewe sinneloos gewees het.



Elane Strauss Elane Strauss


Hi, ek is Elané Strauss. Ek het 2 jaar gelede Pretoria toe getrek. Ek is mal oor die stad, sy mense en natuurlik die pers Jakarandabome! Ek kom oorspronklik van 'n klein Noord-Kaap dorpie, Jan Kempdorp, af. Ek is in die versekeringsbedryf, meer spesifiek landbou versekering....



Elbie Boonzaaier Elbie Boonzaaier


Ek is n stokperdjieskrywer. Ek het in verskeie mynerdorpies regoor die land grootgeword omdat my pa op die myn werk. Nadat ek my 3 jaar graad in Mikrobiologie en Fisiologie op die Puk klaar gemaak het, het ek in London gaan werk om die studie...



Eldrick Eldrick


Digter is ek nie, maar dit is lekker om soms net al jou gedagtes en emosies op papier neer te griffel en soms dit met ander te deel.



Elfie Elfie


Hey hey! So nou sit ek hier, tong in die kies, en wonder wat ek hier gaan skryf... Wel ek's van die groen heuwels in Natal af,plaasmeisie deur en deur. Maar bly nou die laaste ruk by my verloofde in Gauteng - ja ek mis...



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 >  Kies vir my  27 28 Laaste ›


Lucas

deur Karlien van der Merwe

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar