Ek is `n skrywer reg van die hart, ek skryf oor dinge wat emosies in my ontlok en mense wat `n impak op my maak. Ek het begin skryf toe ek baie depressief was en daarna vind ek skryfwerk as `n manier om te ontlaai...
Net 'n stem uit die verlede vir die wat luister...
Gebore in die ou Transvaal (Johannesburg), grootgeword in Potchefstroom en Klerksdorp. Later jare in Pretoria en Johannesburg gewoon. Fotografie is 'n groot voorliefde. Ek lees graag oor ‘n wye verskeidenheid onderwerpe wat my interesseer en skryf graag oor dinge wat op die hart lê. Daar...
Twee tienerkinders, een-en-'n-halwe kat, een hond, dertig bonzais en 'n kreepy krauly- ek het nie tyd vir skryf nie, man!