Bydraers: A-Z : F

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Fernando Fernando


Ek is wat ek is en so sal ek wees wat ek is met die wete dat wat ek weet is als wat ek moet weet om te kan survive...



Ffeerg xuoreL Ffeerg xuoreL


Vir my is alle skryfwerk deur ander skrywers 'n skepping, uniek en het ek waardering daarvoor. ‘n Biografie of outobiografie sal tien volumes met duisende bladsye elke beslaan as ek dit moet boekstaaf. Ek dig en skryf nie dat mense my moet verstaan of probeer...



fg fg


Ek kan vir jou sketse maak, van die spore in my hart... Ek kan jou wys wie ek is, in die krake van n kronkel pad, kry my in die donkerte, waar hartseer my wese toevou, net sodat ek vir jou kan se, ek is...



Fiemies Fiemies


Ek's Fiemies, 'n boer se vrou.  Ek's 'n tuisteskepper, taxidrywer, trooster, tjom, towerwese, tuinier, kok en kafoefelaar, met ander woorde huisvrou!  Ek's vraterig oor letters en het 'n stowwerige manuskrip wat in 'n laai wag om gekrit te word.  Verlede jaar het die belustigheid om letterkunde te swot my beetgepak...



Fikkels Fikkels


Wat is dit wat digters dryf? Dis EMOSIES wat gedigte skryf! En 'n goeie verbeelding is ook nie te versmaai nie. Nie alles wat ek skryf het betrekking op my lewe nie. Ek verander ook nie aan my gedigte nie al dink ek soms by...



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 >  Kies vir my  14 15 Laaste ›


Sielswoorde

deur Driekie Grobler

Voedsel vir siel - 20 Christelik-geinspireerde gedigte voorgedra deur Jana Swart.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar