Bydraers: A-Z : F

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Fleckvieh Fleckvieh


Ek is Thys Swart, 'n boer van die Suidwes Kaap. (Profiel foto: Ek saam met Tossie Lochner, bekende oud Monitor joernalis van Italie) My passie: Fleckvieh. (Uitgespreek Vlekvee, dit is die Duitse dubbeldoel beesras in Suid Afrika bekend as die Simmentaler) , My land en...



fletskind fletskind


Hi Julle woes mense. Ek tokkel so nou en dan op die komper, wanneer inspirasie my platslaan. Sal nogals like om van my werk me julle te deel. Ma wees tog asseblief 'n bietjie sensitief as my werk regtig suck.



Fleur Fleur


"Daar is 'n verlede wat vir altyd verby is maar daar is ook 'n toekoms wat steeds aan ons behoort. As ons 'n getwis tussen die verlede en die hede begin, sal ons vind dat ons die toekoms verloor het. Dit is 'n fout om...



Flikkervlam Flikkervlam


Flikkervlam: digter, skrywer, mens. Ek is iemand wat as “anders” bestempel sal word. Ek is mal oor slakke en pikkewyne, lees digbundels in my vrye tyd, en kan Afrikaanse popmusiek nie verdra nie. Wanneer ek ‘n tydjie vir myself het, gaan draf ek, luister musiek...



Flinder Flinder


Was ek maar n digter......... maar ek is n "ronde sirkel" net kreatief en verstrooid wat jou probeer prikkel met die woorde wat my pen trek hoop ek, ek los n merk.......



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 >  Kies vir my  14 15 Laaste ›


Gedoria

deur Martha Maria Jones

Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar