Bydraers: A-Z : F

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Flippie Flippie


Ek is daardie asemhalende skepsel wat mens genoem word en wat baie daarvan hou om goed te voel en elke oomblik die wonder van die skepping te ervaar, ‘n soeker na waarheid. Ek dra nie ‘n etiket nie en wil ook nie geëtiketteer, gekategoriseer of...



flippie777 flippie777


Soms tussen die oomblikke van waansin, is die droom en werklikheid. Soms soek jy wat jy nooit sal vind. Soms is dit wat jy nodig reg voor jou, maar jy kan dit nie sien nie. Die lewe het die geneighdheid om patrone te herhaal- selfs...



FLOOI FLOOI


Love. wipes out all sense of time, destroying all memory of a beginning and all fear of an end.   Die plek waar my siel rus kom soek het ..... en die plek waar ek dit gekry het .... in die mooie Wes-Kaap, George.  Dit...



Flor Flor


Ek hou my hele lewe lank so baie van woorde. Iemand het my van Woes vertel, en ek het net die gevoel dat ek uiteindelik deur hierdie kennismaking die vervulling sal smaak van 'n blywende liefde. Ek lees met groot genot hoe die woordeliefhebbers rondbaljaar...



Flossie Flossie


Hi hi Hmmm, ek weet nie regtig wat om oor myself te skryf nie. Skryf is half my "rebound" talent, wanneer ek nie reggekom het in die sport wereld of musiekbedryf nie het ek eendag begin skryf en agter gekom dit is 'n manier vir...



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 >  Kies vir my  14 15 Laaste ›


Tong in die kies

deur Delene de Wet

My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar