Bydraers: A-Z : F

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

FEESKAT FEESKAT


Hallo Woesterlinge Ek was aangenaam verras deur hierdie webblad. Dit het werklik n kreatiewe bal aan die rol gesit. Ek spandeer baie tyd in die "gedigte" en geniet dit terdee... Wel. ek is 35 en woon op die Suipkus van KZN. Scottburgh is maar n...



Fefifofam Fefifofam


Kan ons maar almal net die onskuld van ʼn kind hê! Bly en werk 8 maande van die jaar in Abu Dhabi in die UAE. Mis my mense en my land geweldig en woes het so ʼn lewenslyn geword!  



Felix Felix


Ek is Berdine Anderson van Pretoria. Ek studeer tans medies by Tukkies, en geniet dit gate uit! Op skool was ek gaande oor poƫsie in my Moedertaal en poetry in, volgens my pa, die vyand se taal. :) In my 1ste jaar het ons koshuis...



Femme magnifique Femme magnifique


So laat my siel rus. Gee krag aan die kanse van liefde. Ek is uniek, liefdevol en het 'n lewensverhaal in my agtergrond.



Ferdinandi Malan Ferdinandi Malan


Stories, versies, iets wat die mondhoeke optrek.



 < 1 2 3 4 5 6 7 >  Kies vir my  14 15 Laaste ›


Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar