Bydraers: A-Z : F

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Friggin' Happiness Fairy Friggin' Happiness Fairy


Ek is 'n 70's meisiekind en skryf al vandat ek kan onthou, meer vir myself as vir enigiemand anders. Ek het 'n rukkie terug besef dat dit wat jy neerpen dalk vir ander iets kan beteken. Of dit nou is om saam te lag, te...



Frik Steenberg Frik Steenberg


Gebore op Leeudoringstad. Word groot as 'n plaasseun wat 'n intense liefde vir die Natuur ontwikkel. Vestig hom in 1965 in die Kalahari waar hy later sy eie plaas koop en ontwikkel tot 'n wildplaas. Hy bekwaam hom as beroepsjagter en beleef talle aksie, avontuur...



Frik van Rensburg Frik van Rensburg


Howzit,  Die skryf gogga het my met mening gebyt nadat ek die Kreatiewe Skryfkuns Winterskool by UP bygewoon het. Ek moet egter erken dat Riana Scheepers se woorde dat skryf baie harde werk is, pynlik waar is.  Ek plaas 'n paar kortverhale as my eerste...



Frika Frika


So nou en dan as die lus my pak, skryf ek gedigte. Ek het ook begin om my ervaringe in die weermag op papier te sit. Ek het jare hierdie skrywery talente nie raakgesien nie. Nou dat ek begin skryf het kan ek nie ophou...



Frikkie van Biljon Frikkie van Biljon


Gedigte is die manier waarop jy jou emosies kan skets op papier. Die manier hoe jy ander kan kry om die verhaal te sien, ruik, proe en leef. My gedigte gaan oor ervarings van my lewe en ander se lewe en die wyshede wat mens...



‹ Eerste  < 9 10 11 12 13 14 15 16 >  Kies vir my 


Die winkende Dood

deur neels claasen

die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar