Hi julle Ek is maar 'n plein outjie v/d kaap se vlakte.Het groot geword in 'n gemeenskap en kultuur waar TAAL 'n mengelmoes is van baie dinge.Maar het later 'n liefde vir afrikaans ontwikkel.Ek het besef dat ek myself baie beter kan uitdruk in die...
Strandloper die anoniem... My siel die skrywer - lewe die boek. Kopiereg - G. Metrovich
Vir die eerste keer deel van 'n skrywers webwerf en 'n groentjie boonop
Wel my afrikaanse vriende, hier is ons nou almal saam in 'n pot van ons wonderlike taal. Mag ons taal vir altyd bly leef, en mag ons altyd vir ons taal leef!
deur BennyB
Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!