Bydraers: A-Z : G

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Gebroke Denker Gebroke Denker


Hmmmm sal sien wat hierdie bliksem hier sal skryf, maar intussen speel die hart harder as die dop waarin hy sit nie.



geckosmith geckosmith


Ek is 35 jaar oud en kom vanaf Noordwes.  Ek is opsoek na vriende in die Laeveld enige ouderdom. Ek is nuut in die Laeveld en my stoute virendin het my voorgestel aan woes. Ek is 'n spontane mens wat hou van geselskap en skoon koffie. ...



Gedagtedief Gedagtedief


Ek is gelukkig getroud, het 6 kinders (3 biologies en 3 aangetroud) en 3 kleinkinders. Ek is trots op hulle en hulle gee my baie plesier. Wat ‘n voorreg is dit nie om al my sintuie te kan gebruik nie! Al vyf van hulle. Gewoonlik...



Gedagtes Gedagtes


GEDAGTES Die lewe is n reis. Ons beweeg te vinnig. Soms dwing die Here se Hand jou tot stilstand sodat jy na die klein dingetjies van die lewe kan kyk en dit weer wardeer. Die bou van n vink se nes, die geboorte van n...



Gedoriewaar Gedoriewaar


VOORWOORD: Ek is geen literêre reus nie, en maak ook nie aanspraak op enige titels nie. My stories is dalk deurweek van taal en gramatikale foute, maar ek gee nie om nie. My Afrikaanse woordeskat nie hoogdrawend nie, maar eng, platvloers en beperk. Ek skryf...



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 >  Kies vir my  19 20 Laaste ›


Sonsoene

deur Doret Johnstone-Robertson

In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar