Bydraers: A-Z : G

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Geen skuilnaam Geen skuilnaam


My naam is Rob en ek woon saam met vroukie en seunkie innie Strand wat innie Wes Kaap is. Ek skryf al vir jare gedigte en liedjies, vir my eie plesier en tot op hede het niemand my nog oorval om die goed te publiseer...



geesteling geesteling


Gebore in Pretoria 30/10/1964 Lewe lewe lewendig.



GeheimeSkrywer GeheimeSkrywer


Jong skryfster wat haar gevoelens makliker pen as uitleef of uitspreek.



Geklipte Kind Geklipte Kind


Ek is nie veel meer as enige een van julle nie. Twee arms, twee bene, twee van omtrent alles behalwe my neus en my mond. Soms het ek twee monde want een kan nie so baie praat nie. Ek is 'n geklipte kind. So nou...



Gekluisterde Siel Gekluisterde Siel


Die taal van my hart maak maar inkspatsels op papier, die woorde en strofes is net 'n klein deel van die vuur.... Dìe is 'n sonar van my ongebore gevoelens en gedagtes. Kopiëreg word voorbehou op al my gedigte.



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 >  Kies vir my  19 20 Laaste ›


Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar