Bydraers: A-Z : G

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Gato Gato


Ek skryf met my hart my emosies my sintuie alles begin werk dit is asof ek 'n nuwe wêreld ontdek het. Ek het nog nooit voorheen geskryf nie en is baie jammer daaroor. Skryf is soos 'n musiek instrument wat jy bespeel, 'n metode om...



Gayboy Gayboy


Ek is gelukkig en Gay, maar lankal bevry van die aanklag van die kerk -laat hier op aarde ook my merk al doen ek dit nie soos jy! Ek is verlief op woorde, die kurwes daarvan, rou emosie ... Ek hou baie van 'n pragtige...



Gebroke Gebroke


'n 16-Jarige brein probeer sy voete in my gedagtes vind. Baie keer dwaal gedagtes rond van dinge wat gebeur en wat ek as tiener ervaar!!! Ek skryf oor hartseer en pyn, seerkry en soms die goeie gevoel van verlief wees... Ek kan altyd tErug keer...



 < 1 2 3 4 5 6 7 >  Kies vir my  19 20 Laaste ›


drafstap deur my gemoed

deur helna

ek noem my bundel drafstap deur my gemoed, want ek wil hê jy as leser moet saam my daagliks voel wat ek voel en ek glo ek gaan jou aanraak...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar