Bydraers: A-Z : G

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Grant Jefthas Grant Jefthas


My naam is Grant Jefthas . Ek het in 2007 begin skryf en het 'n paar dramas en gedigte geskryf. Ek deel dit graag met julle!



Great Scott Great Scott


Ek is aan die verkeerde kant van 40; asof daar 'n regte kant van 40 is. Hierdie pogings van my is dalk niks anders as 'n "midlife-crises" nie - vir een wat te arm is om 'n sportsmotor te kan bekostig... Hierdie is my eie...



Greintjie Appelmoes Greintjie Appelmoes


Uhm...ja... Wat kan ek se? 'n Digter of skrywer is ek nie, ek het bloot net 'n manier gekry om my emosies te verwerk, en dis deur te skryf. Lees gerus en as iets 'tickle', ek luister.



grense grense


VRA NET!! Vra net,se net,lag net bietjie vir my Toe ek vra mooi my ou nooi Lag nog n keer vir my Met jou langs sy is my lewe vol maak My hart is aleenlik bly as joune jump van joy Kom ons try wee...



greta greer greta greer


Ek het vier honde, drie katte, twee dogters en een tuin wat ek met my hele hart koester. Bokant my is 'n duisend sterre. Binne my 'n duisend woorde.



‹ Eerste  < 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 >  Kies vir my 


picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar