Bydraers: A-Z : I

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

I.Q I.Q


Hi Almal, Net 'n dood gewone, plat op die aarde meisie wat soms bietjie te verlore raak in gedagtes wat dan oorloop in woorde...in sulke tye moet ek maar 'n pen en papier of die naaste keyboard gryp en daardie gedagtes neerpen... My gedigte en...



IAN SMIT IAN SMIT


IAN SMIT. SKRYWER,DIGTER.GRENSLOSE VERSE,RONDOM WONDER,VER VERSE EN ANDER VRESE,WEGWAAI KIND. Ian Smit. Skrywer.



Id Amo Id Amo


Hello, Net hier om van my gedigte te deel, en te hoor wat ander dink....



Ident3 Ident3


Verseker Afrikaans - geen Anglikaans Hou vreeslik baie van 'n speelkans!



Iengers Iengers


Ter verduideliking: Hier staan ek soos ek is as manmens opgedis  in my kostuum en masker -  slegs posthuum sou jy kon sien hoeveel van wat ek is, was waar  en selfs in die hiernade maal sou nog ek nog jy die waarheid wis oor watter 'is' die ek of...



 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my  8 9 Laaste ›


Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar