Opgesom: joernalis, skrywer, rubriekskrywer, motiveerder en publieke spreker. Die geskriffies op die WOES-webwerf is nie veronderstel om digkuns te wees nie – dit is eintlik songs wat laataande oor ‘n bottel rooiwyn, kitaar in die hand, ontstaan het.
Ek skryf graag oor dinge wat vir my na aan die hart is en wil dit graag met julle deel. My voorliefde vir liefdesgedigte is gefondeer op 'n basis van hartseer en verlange. Ek skryf darem nie net hartseer liefdesgedigte nie, dit was net my...
Ek is n gebore Suid Afrikaner, maar is nou al 5 jaar woonagtig in Switzerland. My voorliefde is skryf maar waar ek nog nie regtig duits kan skryf nie moet ek kyk of ek dit erens in Afrikaans kan doen.
deur Evelyn van der Merwe
100 Gedigte met inspirasie, humor en ‘n kykie na die ou dae.