Bydraers: A-Z : J

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Juanri Juanri


Op papier kan ek myself wees... Reality raak baie keer net te veel vir my en skryf maak dat ek weer myself vind. Hou daarvan of moenie...ek doen dit vir niemand anders as net myself nie. As jy daarvan hou, baie, baie dankie! Jy's great!...



Judith Judith


Ek skryf in my hartstaal! Vir die lekker en die mooi. Die versigtige saamsnoer van sinne verhaal my gedagtes en versadig my honger hart.



Juenka Juenka


Ek het hier begin, die platform het vir my 'n wêreld oopgemaak wat alles binne my verander het. Die mense wat ek hier ontmoet het, het elkeen aan my iets gegee wat deel maak van wie ek nou is. Die plek het my laat glo,...



Brandi Brandi


Ek geniet dit om soms gedigte te skryf vir ontspanning of om sommer net te ontlaai. Dis 'n voorreg om in Afrikaans te leef en dit uit te leef.



juffrou juffrou


Ek is 'n onderwyseres met 'n voorliefde vir musiek en taal. Ek het Afrikaans as hoofvak geneem tot in my laaste jaar aan Universiteit, en toe begin om nou en dan my emosies neer te pen. Ek skryf oor dit wat my hart en my...



‹ Eerste  < 34 35 36 37 38 39 40 41 42 >  Kies vir my 


KIEKIES

deur Kiekies

'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar