Bydraers: A-Z : J

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

julius dreyfsandt zu schlamm julius dreyfsandt zu schlamm


hallo Ik ben een Nederlandse dichter. Publicaties in krant en regionale websites Vijf dichtbundels uitgegeven in Nederland en Duitsland Recentie in Bulgaars literair tijdschrift Regelmatig draag ik op podium voor. Ook op lokale televisie. Ik beheer een website en youtube-site Vier gedichten van mij zijn...



Jumari Jumari


Ek is 'n natuurmens. Mal oor bome, berge en die see. Ek en my man bly in New Zealand waar ek die natuur nog meer waardeer. Ek is nie 'n skryfster nie, ek skryf sommer maar net. Ek is Jumari.



Jurik Jurik


Ek is op die oorlogspad met my Bybel in my kop, moeg vir gemors, met mense mors en stil bly.



Just Liz Just Liz


Hi daar :) My naam is Lisma, maar noem my net Liz, ek verkies dit so. Ek is 20 en op die oomblik deel van die PUK-bevolking, hopelik sal ek myself in die toekoms 'n bedryfsielkundige kan noem... Of dalk 'n onderwyser... Sal maar sien...



Just me Just me


Hi daar. Hierdie is maar net my gedagtes oorgedra op golf van emosies,deurdrenk met verbeelding en afgestof van realiteit. Hoop julle geniet,verstaan en kan julle vereenselwig met hierdie gevoelens/situasies. God het verbeelding geskape-kom ons gebruik dit! Groete Just Me   



‹ Eerste  < 35 36 37 38 39 40 41 42 >  Kies vir my 


Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar