Bydraers: A-Z : J

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Jaco van Deventer Jaco van Deventer


Ek hou nog altyd van skryf en my een gedig "Onthou jy" het ek byvoorbeeld in Standerd 7 geskryf. Die gedigte "Stop" en "Ek, die gelukkige een"  was weer as agtienjarige tydens my dienspligjare ( Angola) geskryf, daarom dan ook die spesifieke inhoud. Meer onlangse gedigte...



Jacob Voetpad Jacob Voetpad


Die fyn stof kussing my voet as ek voort woed die afdraandetjie vat na die grootpad daar doer Ek bevind my op 'n reis met die horison agter my grys en die son in my oog wat knik aan sy betoog Ek is 'n enkeling...



Jacqueline Venter Jacqueline Venter


Woorde is 'n kragtige kapsule - dit bevat verdowing teen die seer van die lewe, dit kan jou lighoofdig laat voel en buite beheer, dit kan ook aanspoor, aanmoedig, aanpor...dit het die mag om die negatiewe teen te staan, om die positiewe te spreek met...



jacques jacques


ek skryf wat ek voel, lees nooit n gedig oor en verander na die tyd nie. as ek klaar geskryf het bly die gedig net so. ek hou ook geen aantekeninge van wat ek skryf nie. ek geniet dit baie en dis lekker om in...



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 >  Kies vir my  40 41 Laaste ›


Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar