Bydraers: A-Z : J

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Justitia Justitia


Gister die gerwe van 'n swerfkind en vandag snippers uit die annale van 'n regsprekende met 'n ongebluste passie vir die branders van ons twee oseane.



JUSTJAMES JUSTJAMES


Ek was nie sprokie boeke as kind gelees nie, maar gedigte van Jonker, Krog en Breytenbach. Die 'bubble' waarin meeste van hul veilig in leef en tog vir nou nog kan in funtioneer, het vir my van kind af al, gebars. Ek is sinies oor...



JustmeHCS JustmeHCS


Ek is n 38 jarige getroude vrou wat daarvan hou om gedigte te skryf sommer net om van emosies ontslae te raak, en het besluit om dit op woes te begin publiseer om te kyk of mense dit darem leesbaar vind. Ek bly in Gauteng...



‹ Eerste  < 36 37 38 39 40 41 42 >  Kies vir my 


DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar