Ek's 'n homesick Afrikind wat die Engelse haat en my hart op 'n kiwi verloor het. Woorde is my uitlaatklep, maar soms speel ek net lekker, so moenie my rympies altyd te ernstig opneem nie;) O, ja. Ek vind die uitbuiting van ons kultuur en...
Dag se almal. Ek is maar net 'n doodgewone vrou, ma en ouma wat daarvan hou om my gedagtes neer te skryf. Gebore in Suidwes, grootgeword in die Karoo en my grootmens lewe begin in Natal, daarna 'n rukkie in die Kaap, toe Vrystaat en...
Liewe leser, my naam is Anri Botha- nie familie van die politieke Botha's nie, let wel. Ek is studeer tans BScAgric Wingerd en Wynkunde aan die Universiteit van Stellenbosch, en ek is beslis een van die min mense op kampus wat hulle kursus geniet! En...
"Woes' is omtrent die enigste Afrikaanse woord wat ek in dekades gebruik het - ek dog die woord behoort net aan my... Wat 'n heelike woordplesier om julle te ontdek ... Ewe skielik is daar kleurfotos in die swart en wit album van my lewe... Ek sal...
Ek betree die Woes Werf met omsigtige versigtigheid. Bang om te veel bloot te lê. Om pen op papier te sit vat meer dink as net babbel en dan word dit moeilik om myself te belieg. Op die Woes pad kan ek moontlik die sleutels...
deur Johann P. Boshoff
N.a.v. hoofsaaklik Psalm 139 word God se aktiewe teenwoordigheid in Boshoff se 36ste boek bepeins. Aandag word in 'n opstel ook geskenk aan die skryf van 'n oordenkingsbundel.