Bydraers: A-Z : K

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

krummel krummel


Na omtrent vier jaar sonder enige skryfstukke is ek terug. Tyd om weer kennis te maak met die skrywer, die digter in my. Tyd om weer my gevoelens en persepsies vas te vang en te preseveer. Al ses maande lank in 'n nuwe provinsie met...



KuifieF KuifieF


Ek het nog altyd gevoel dat ek 'n paar woorde in my het om te deel, maar het nie geweet waar om te begin nie. Danksy aan Woes het ek nou 'n heerlike platform gevind en kan ek uiteindelik my woorde op ander uit toets!...



Kumi Kumi


Hello! Hier is ek uiteindelik nou... Ek sien uit daarna om te doen presies wat ek hier kan doen!



Kuni Kuni


Ek is in Kimberley gebore, was daar in die skool en weermag.  Ek skryf al van my hoërskool dae af gedigte.  'n Jare lange vriend en mede "Woes-er" Anton J. Jansen het my oorreed om dit met Woes te deel.  Dankie vir die geleentheid.



Kurup Kurup


So is dit perfek,niemand weet wie ek is nie ek kan my hart se lied uitstort sonder enige drama,sondereinge oordeel soveel keer is dit moeilik om my te kry want ek was al te lank op my eie almal het n private wereld waar mense...



‹ Eerste  < 28 29 30 31 32 33 34 35 >  Kies vir my 


Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar