Bydraers: A-Z : K

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Kushiel Kushiel


Ek is 'n kleine mensie wat genot daaruit kry om te skryf oor dinge wat om my gebeur en wat ek daai tydstip voel.Ek glo aan opregtheid en eerlik .Kom maak gerus weer 'n draai en enige kommentaar is welkom. Saam my op die foto...



Kwaaitjie Kwaaitjie


Kwaaitjie Soos baie mense hulle sinne begin met "ek skryf omdat"  of  "ek skryf want ek wil net iets se" - EK skryf om gehoor te word, om opinies uit te spreek, ja, ook om soms gekritiseer te word, omdat ek soms so ongenadiglik reguit en uitgesproke...



Kwagga ... Kwagga ...


Ek behou kopiereg op al my creations.



Kwaggatjie Kwaggatjie


Ek is maar net 'n gewone ou bosveld lettie wat deur omstandighede gedwing is om in die gramadoelas aan die gatkant van die aarde te sit. Ek het ongelukkig nie 'n plaas nie, maar sal my voortande gee vir een. Met die vrou van my...



Kwêvoël Kwêvoël


Die werk op my plekkie geplaas is deur myself geskryf en imand anders het dit ge spel toets. Geen een mag dit gebruik,misbruik vir geldelike gewin, of enig ander doel sonder my toestemming nie. Ek behou kopiereg op AL my werk.



‹ Eerste  < 29 30 31 32 33 34 35 >  Kies vir my 


Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag ~ Anze Bezuidenhout



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar