Bydraers: A-Z : K

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Kanna Kanna


Woorde ken hulle eie pad



Kannie Dood Kannie Dood


Hi my naam is kannie dood (Bertus Wiese).Ek is dol oor gedigte en om dit te skryf. My droom is om my eie digbundel saam te stel.Ek het reeds 212 gedigte tot op datum geskryf en hoop om nog baie te skryf.Hopelik kan julle almal...



Kapan Kapan


groot geword op n klein vissermans dorp in die weskus. n Dorp met die naam Velddrif. vir die 11 jaar wat ons daar gebly het was ek altyd maar n "outsider" so eks nie die aledaagse weskus klong wat jy ken nie. eks my eie persoon en...



kappi kappi


Kappi het 'n groot bewondering vir die Afrikaanse Taal. Staan daagliks in verwondering oor hoe ons met die Afrikaanse taal kan speel. Gebore many moons ago - is nou in die ouderdomsgleuf waar ek kan sê en doen en dink wat ek wil, sonder om...



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 >  Kies vir my  33 34 Laaste ›


Vir vanaand sal ek net jou hand vashou

deur Zymrly

Gedigte saamgevat oor die seer van die lewe. 'n Handvol emosies wat aan die hart raak omdat die tonele, gedagtes en emosies deel is van elke dag se lewe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar