Bydraers: A-Z : K

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Kaaskrul Kaaskrul


Ek is blou van koue, rooi van kwaadgeit, groen van jaloesie maar meestal oranje van liefde.  Ek is gal bitter, suurlemoen suur maar meestal suiker soet. Ek is dood moeg, sleg lui maar meestal yster sterk. Ek is ja ma, liefste vriendin, ma se dogter maar meestal...



Kabous Pelo Kabous Pelo


Hier sit ek vasgevang in die kettings van die samelewing, veg om my stukkie grond in die Gauteng se son. En intussen le my hart in die Kaap.



Kabouter Kabouter


Eks Kabouter,  Diep in die wortels van die boom, Leer ek my wysheid,  leef ek n droom. Kabouter liefde, vir jou,  vir almal  Kabouter land Woes land saam deel ons wysheid en  Leer ons van mekaar.  



Kaerf Kaerf


Wat kan mens sê wat jou gedigte nie skree nie? Wat meer is nodig om van my te weet? Vir triviale klein goedjies soos alledaagse doen en late, is daar Facebook.  Lewer asseblief kommentaar op my geskribbel, ek waardeer kritiek meer as komplimente. Ok, dis...



Kaktus Kaktus


My naam sê dit alles. Ek is bitter, steek soms, my dorings is vir die beskerming, want my hart is sag en kry maklik seer. Ek kan pratige blomme dra, maar dit hou net een dag, maar my vrug is lieflik soet. Ek soek myself, ek...



 < 1 2 3 4 5 6 7 >  Kies vir my  33 34 Laaste ›


Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar